ATKV Redenaars, redenaars toesprake, klastoesprake en voorbeelde vir graad 1 tot 12
Sodra jy ENIGE Sterredenaars toespraak koop, kry jy alleenreg vir een jaar, vanaf aankoop van die toespraak. Die toespraak bly die eiendom van Sterredenaars. Jy het geen reg om die toespraak weer te verkoop, hersirkuleer of as "jou EIE" toespraak op Youtube of enige ander plek te plaas nie.
Ons sien soveel mense wat in 'n kits "beroemd" raak op Youtube of Facebook met 'n toespraak van Sterredenaars, waar die Mamma al die krediet vat vir die skryf vir die toespraak.
Ons sien soveel mense wat in 'n kits "beroemd" raak op Youtube of Facebook met 'n toespraak van Sterredenaars, waar die Mamma al die krediet vat vir die skryf vir die toespraak.
1. Stuur 'n E-POS aan sterredenaars@gmail.com om 'n plek op die waglys te bespreek. Sluit in jou kind se naam en van, graad en skool.
Wanneer die ATKV temas bekend gemaak word, sal Ster Redenaars 'n e-pos aan jou stuur om die keuse van jou tema te bevestig.
2. PAYFAST bestellings kan ook geplaas word. Let daarop dat geen tema of onderwerp tans kan gekies kan word nie. Wanneer die ATKV temas bekend gemaak word, sal Ster Redenaars 'n e-pos aan jou stuur om die keuse van jou tema te bevestig.
HOE BESTEL EK MY TOESPRAAK VIR ATKV 2020?
Begin deur bo-aan hierdie tuisblad jou muis se wyser op die ATKV REDENAARS knoppie te hou vir die spyskaart met ouderdomsgroep om oop te maak. Selekteer die ouderdomsgroep van jou kind. Hou die wyser op die ouderdomsgroep vir die volgende spyskaart om oop te maak. Selekteer nou die tipe toespraak wat jy wil aankoop en klik daarop. Die korrekte blad sal oopmaak met al die nodige inligting. Lees noukeurig en volg die instruksies.
Daar is twee betaalopsies –
1. PAYFAST:
- Alleenreg in die SKOOL of KLAS toespraak
Bestel op ons webtuiste en volg die aanwysings om direk met die PAYFAST sisteem te betaal.
Ons bevestig deur middel van ‘n e-pos jou bestelling en ontvangs van betaling.
Ons e-pos binne 12 ure die “Alleenreg in die SKOOL” of “Alleenreg in die KLAS” toespraak.
- Alleenreg in die LAND toespraak
Bestel op ons webtuiste en volg die aanwysings om direk met die PAYFAST betaalsisteem te betaal.
Ons bevestig deur middel van ‘n e-pos jou bestelling en ontvangs van betaling.
Sodra die toespraak geskryf is, e-pos ons dit dadelik.
2. EFT:
- Alleenreg in die SKOOL of KLAS toespraak
Stuur e-pos aan sterredenaars@gmail.com met jou bestelling.
Ons verskaf die bankbesonderhede sodat jy 'n EFT kan doen.
E-pos aan ons die BEWYS VAN BETALING, en jy sal jou toespraak binne 12 uur ontvang.
- Alleenreg in die LAND toespraak
Stuur e-pos na sterredenaars@gmail.com met jou bestelling.
Ons verskaf die bankbesonderhede sodat jy 'n EFT kan doen.
E-pos die BEWYS VAN BETALING aan ons en ons bevestig jou bestelling en ontvangs van betaling.
Sodra die toespraak geskryf is, stuur ons dit dadelik.
GAAN KLIK GERUS OP DIE “ATKV REDENAARS” KNOPPIE BO-AAN HIERDIE BLADSY VIR MEER INLIGTING.
Gr 1 – 3 | Gr 4 – 5 | Gr 6 – 7 | Gr 8 – 9 | Gr 10 – 12 |
Kleur | Flits | Tradisie | Kruispad | Inklusief |
Speel | Luister | Reis | Angel | Bemagtig |
Klein | Klank | Wedren | Hutsmerk | Ideologie |
(Ster Redenaars is 'n ONAFHANKLIKE webtuiste wat streef om aan u, die ouer en die kind, 'n diens te lewer van uitstaande gehalte. Ster Redenaars se toesprake voldoen altyd aan die voorgeskrewe vereistes en standaarde van ATKV Redenaars, CVO, Radikale Redenaars of enige ander eksterne of interne kompetisies.)