ATKV ALLEENREG IN DIE LAND - Volledige Redenaarstoespraak Graad 10-12


Graad 10-12 Temas vir 2020

  • Murg
  • Alternatief
  • Erodeer



Inligting:
  • Koste:  R1000-00
  • Die tydsduur van die toespraak is 5 - 7 min.
  • Hierdie toespraak is UNIEK en word geskryf SLEGS vir jou kind.
  • Jy kry ALLEENREG IN DIE LAND op die redenaarstoespraak vir die jaar.
  • Die toespraak word geskryf volgens die ATKV reëls en regulasies.  
  • Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
  • Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
  • Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
 
Voorwaardes en terme:

  • Dit kan 8 - 12 weke neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
  • STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
  • STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
  • Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
  • STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel.  Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
  • Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
  • Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
  • STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.
U aanvaar die voorwaardes bo, en gaan die betaling doen deur Payfast, waarna u die bestelvorm MOET invul:


paynow_basic_logo.gif


LET WEL:
BESOEK OOK "ALLEENREG IN DIE SKOOL".  LEES DIE INLIGTING.  
INDIEN "ALLEENREG IN DIE SKOOL" AAN U BEHOEFTES VOLDOEN, 
KAN U 'N TOESPRAAK BESTEL DEUR DAARDIE PAYFAST KNOPPIE.