ANDER TOESPRAKE - Graad 4-5
VOLLEDIGE REDENAARSTOESPRAAK
ALLE CVO, RADIKALE REDENAARS, PRAAT MET PASSIE EN ANDER REDENAARSTOESPRAKE VIR KOMPETISIES, SKOOL- EN KLASVERBAND
Inligting:
ALLE CVO, RADIKALE REDENAARS, PRAAT MET PASSIE EN ANDER REDENAARSTOESPRAKE VIR KOMPETISIES, SKOOL- EN KLASVERBAND
Inligting:
- Koste: R800-00
- Die tydsduur van die toespraak is 3 - 5 min. (indien u kind se toespraak nie binne hierdie tydgleuf val nie, moet u dit asseblief vir ons aandui op die bestelvorm onder "addisionele inligting)
- Hierdie toespraak is UNIEK en word SLEGS vir jou kind geskryf.
- Die toespraak word geskryf volgens die standaard reëls en regulasies wat normaalweg van toepassing is op redenaartoesprake.
- Inleiding, 3 argumente met geloofwaardige bronne, samevatting en slot.
- Die inhoud en bronne is toepaslik op die ouderdom en vlak van die kind.
- Volg die betaalprosedure en vul die bestelvorm in.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 7 – 10 dae neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
- Dui asseblief die tema van die toespraak duidelik aan.
- STERREDENAARS formuleer ‘n onderwerp indien u nie ‘n onderwerp invul nie.
- STERREDENAARS formuleer 3 argumente indien ons nie 3 geldige, oorredende argumente van u ontvang nie.
- Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
- STERREDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
- Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STERREDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want dan is die idee en die inhoud reeds deur u besigtig.
LET WEL:
**KOOP SLEGS DIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV IS NIE.
U aanvaar die voorwaardes bo, en gaan die betaling doen deur Payfast, waarna u die bestelvorm MOET invul:
![]() |
Graad 4-5: R800 |
DIE KREATIEWE OF INFORMATIEWE TOESPRAAK
Inligting:
LET WEL:
- Koste: 1 - 2 min - R300, 2 - 3 min - R350
- Het jy die afdelings onder “ATKV Redenaars” gelees?
- Indien jy seker is dat die toespraak wat jy wil bestel nie daaronder val nie, kan jy hier ‘n toespraak bestel.
- Hierdie toespraak gee u alleenreg in die skool en is dus nie geskik vir kompetisie doeleindes nie.
- Hierdie toesprake is kreatief of informatief en nie beredenerend nie maar kan wel bronne bevat.
- Bedankings-, verwelkomings- en ander formele toesprake val ook in hierdie afdeling.
- Samesprake (dialoog) vir klas deelname skryf ons ook.
- Storievertelling val ook hieronder.
- Indien daar dus slegs ‘n kreatiewe of informatiewe toespraak verwag word, dan is hierdie die regte afdeling om te bestel.
- Vul asseblief die lengte van die toespraak in op die bestelvorm.
- Gee agtergrond inligting onder “Addisionele Inligting” om die omvang van die toespraak duidelik te maak vir ons skrywers.
- KOOP SLEGS ‘N HIERDIE TOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLAS- OF SKOOLVERBAND GAAN WEES.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 2 - 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
- Geen toespraak mag herverkoop of oorgedra word aan 'n derde party nie.
- STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir 'n toespraak wat u met 'n derde party deel. Maak seker u stuur nie u toespraak aan iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan toesprake aangebring nie.
- Indien daar geen betaling vir die toespraak ontvang word nie sal ons aanneem dat u nie met die bestelling wil voortgaan nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal vir die toespraak indien u nie daarvan "hou" nie want dan is die idee en inhoud reeds deur u besigtig.
U aanvaar die voorwaardes bo, en gaan die betaling doen deur Payfast, waarna u die bestelvorm MOET invul:
![]() | ![]() | |
1 - 2 min - R300 | 2 - 3 min - R350 |
KLASTOESPRAAK - ALLEENREG IN DIE SKOOL (KORT FORMAAT)
Inligting:
- Koste: 1 - 2 min - R300, 2 - 3 min - R350
- Neem asseblief kennis: Die skool gee gewoonlik ATKV onderwerpe vir die eerste kwartaal se mondelingpunt in Afrikaans.
- Indien jou kind dus met ‘n opdrag vir ‘n toespraak by die huis aankom, lees eers die informasie oor ATKV Redenaars voordat jy jou bestelling plaas.
- Indien dit nie ‘n ATKV tema is nie, gebruik die bestelvorm hieronder om te bestel.
- Hierdie toespraak bevat 'n inleiding, 1 argument en 'n bron(ne), 'n samevatting en 'n slot.
- Hierdie toespraak is SLEGS vir die kind wat graag ‘n goeie mondelingpunt wil behaal.
- Jy kry SLEGS alleenreg in jou SKOOL met hierdie toespraak. Hierdie toespraak kan gedeel word met kinders in ander skole.
- Jy kan NIE BUITE JOU SKOOL deelneem met hierdie toespraak nie.
- Indien twee kinders dieselfde toespraak lewer by ‘n kompetisie of selfs net ‘n uitdunrondte van ‘n kompetisie, sal BEIDE kinders GEDISKWALIFISEER word. Moet dus nie ‘n kans waag nie!
- Om 'n toespraak te doen met 'n argument en 'n bron gee jou kind blootstelling aan redenaars en hoe om luisteraars te oortuig van 'n standpunt.
- Die klastoespraak kan wissel in lengte soos deur jou versoek of soos voorgeskryf deur die onderwyser.
LET WEL:
- KOOP SLEGS DIE KLASTOESPRAAK INDIEN JY 100% SEKER IS DAT DIT NIE VIR ATKV of ENIGE ANDER KOMPETISIE DOELEINDES IS NIE EN SLEGS BINNE KLASVERBAND GAAN WEES.
Voorwaardes en terme:
- Dit kan 2 - 3 WERKSDAE neem voordat die toespraak gereed is vir aflewering.
- STER REDENAARS formuleer ‘n onderwerp vir jou indien jy nie ‘n onderwerp invul nie.
- STER REDENAARS formuleer die argument indien ons nie ‘n geldige, oorredende argument van u ontvang nie.
- Geen toespraak mag oorgedra of herverkoop word aan ‘n derdeparty nie.
- STER REDENAARS neem geen verantwoordelikheid vir toesprake wat u met ‘n derdeparty deel. Maak seker u stuur nie die toespraak na iemand anders nie.
- Geen veranderings word na die tyd aan die toespraak gemaak nie.
- Indien daar nie ‘n betaling vir die toespraak ontvang word nie, sal ons aanneem dat u nie belangstel om voort te gaan met die bestelling nie. Geen betaling, geen toespraak.
- STER REDENAARS kan u ook nie terugbetaal as u nie van u toespraak “hou” nie want die idee en die inhoud is reeds deur u besigtig.
U aanvaar die voorwaardes bo, en gaan die betaling doen deur Payfast, waarna u die bestelvorm MOET invul:
![]() | ![]() | |
1 - 2 min - R300 | 2 - 3 min - R350 |