Sterredenaars Debat Bestelform

Sterredenaars Debat Bestelform

* Naam:
* Van:
* E-Pos:
* Kontaknommer:
* Datum Benodig: mm/dd/yyyy
Laerskool:
 
Junior debat:
 
Senior debat:
 
Vir watter kompetisie is die debat?
 ATKV
 Skool
 Ander
Aantal spanlede
Graad van leerder (s)
Geslag van die spanlede
Skryf ons vir die hele span of net ‘n individu?
 Individu
 Span
Indien ‘n individu – is dit die 1ste, 2de of 3de spreker?
 1ste
 2de
 3de
Voorgeskrewe tyd vir die konstruktiewe toespraak?
Wat is die debatsonderwerp?
Voorstaanders of teenstaanders?
 Voorstaanders
 Teenstaanders
Wat is die debatteerder(s) se argument(e)?
Wat van die debat versoek julle?
 Konstruktief
 Repliek
 Vrae
Addisionele inligting:


Neem asseblief kennis van die volgende voorwaardes en terme:
1. 'n Bestelling kan 10 - 14 dae neem voor voltooiing.
2. Ster Redenaars mag u bestelling afkeur maar ons sal u onmiddellik per e-pos inlig indien dit die geval is.
3. U sal 'n gekwoteerde prys ontvang binne 48 uur nadat ons u versoek ontvang het en die nodige inligting van u ontvang het. (addisionele e-pos kommunikasie mag dalk plaasvind)
4. Geen tyd sal aan u bestelling bestee word alvorens u nie die gekwoteerde bedrag betaal het nie.
5. U kry gebruiksreg van die debat vir 12 maande waarna dit weer Ster Redenaars se eiendom word.
6. Geen debat of dele van ‘n debat mag deur u of enige ander derde party verkoop of weer gebruik word nie.
7. Ons kan nie u bestelling omruil vir 'n ander debat nie.
8. Indien u 'n ander debat versoek, sal u weer die nodige kostes moet aangaan.
9. Geen telefoniese kommunikasie kan plaasvind nie.
10. Hierdie voorwaardes en terme is nie onderhandelbaar nie.
*
Ek aanvaar die voorwaardes en terme:

 Aanvaar
* Hierdie velde moet voltooi word
* denotes required field